Geleë in die hartjie van die Tuinroete, Herlia Selfsorg Akkomodasie, bied jou koste effektiewe, gerieflike selfsorg akkomodasie in Sedgefield, wat reg deur die jaar beskikbaar is.

'n Moderne oop-plan leef area, met kombuis, 2 slaapkamers met ingeboude kaste en 'n vol badkamer, sal 4 persone gerieflik akkommodeer. Die akkomodasie is basies maar volledig toegerus (tensy anders vermeld) met ‘n twee-plaat stoof, yskas, mikrogolfoond, en klein toebehore. Kookgerei, eet- en breekware word voorsien. Die kombuis- en eetarea stel gaste instaat om hulself te bedien. Die leefarea loop uit op die tuin met basiese braaigeriewe.


vir besprekings
kontak ons gerus:

E-pos: herliass@gmail.com
Selfoon: 076 H RETIEF (473 8433)
Landlyn: 044 343 1588
Posadres: Posbus 1241, Sedgefield, 6573
Straatadres: Gardeniastraat 10, Sedgefield

 

Verfris die bladsy (F5) vir 'n opgedateerde weerberig

die ideale vakansie

bestemming

dienste



Hospitaal (KNYSNA): +/- 26km
Polisie (SEDGEFIELD): +/- 2km
Lughawe (GEORGE): +/- 45km